22 Nov 2026

Numeri 33:1-56

Die 40 jaar trek vanuit Egipte tot by Kanaan kon in 2 weke gebeur, maar die Here berei Sy volk voor en daarom moes hulle by die verskeie plekke kamp opslaan.
As hulle 600duisend manne was was hulle ongeveer 2miljoen mense met vroue en kinders by.
Hulle het ook vee en slawe gehad.
Daarom moes hulle ook bly trek sodat die Here bo-natuurlik vir miljoene mense kos en water kon bly voorsien.
Die Here se waarskuwing oor die afgode van Kanaan sou altyd vir Israel n probleem bly wat hulle eers honderde jare later sou rg kry na die ballingskap na Babiloniƫ.

Here dankie dat U saam met ons trek deur die lewe!
U is ons Heerlikheid wat ons vooruit gaan!