14 Nov 2027

Obadja 1:16-21

Obadja die Judese profeet wat teen Edom profeteer sê:
 Juda is n vuur en Edom is hooi.
Juda sal Esau se nageslag vernietig.
Dan profeteer Obadja oor die Edomiete wat Israel en Juda nie gehelp het in hulle onderskeie ballingskappe nie maar die vlugtelinge eerder vermoor en geplunder het, dat hulle ook in ballingskap weggevoer gaan word.

Here U sal oor al die volke regeer as Koning!!
U is Regverdig!