13 Nov 2026

Numeri 30:1-16

Daar is kere wat iemand aan die Here n belofte maak van toewyding.
As n man so n belofte maak om homself so besonders af te sonder (met ander woorde te ontou van kos of seksuele intimiteit of enige iets algemeen) vir die Here, dan is dit geldig en moet hy by sy woord hou.
n Dogter van n pa wat n belofte maak is egter onderworpe aan die pa se beskerming en daarom mag n pa haar wens of besluit, tot haar beswil, herroep.
As sy getroud is beteken dit dat haar man ook moet in stem tot so n tipe toewyding wat sy aan die Here maak.

Here elke stuk skrif wys na Jesus!
U is ons Man en ons kan ons nie voor U aan iets of iemand toewy sonder U goedkeuring nie!
U is die Bruidegom!