11 Nov 2026

Obadja 1:1-15

Verwaandheid en hoogmoed haat die Here!
Verder het die Edomiete se hoogmoed nog oor gegaan in geweld teen die vlugtelinge van Israel wat vir Nebukadnesar gevlug het met die beleg van Jerusalem.
Om hulpelose vroue en kinders te vermoor wat vlug van n oorlog af het Edom die Here se woede op hulle self laat kom.
Hulle oordeel: Edom sou self in ballingskap weggevoer word en geplunder word, sodat die hele Edom (Jordanië vandag) verlate sou lê.

Here in die geskiedenis het dit net so gebeur dat die Edomiete se bondgenote hulle kom plunder het.
Help ons om nederig ander te help want as dit goed gaan met ons is dit die Here se Genade!
U is die Een wat alles sien.