10 Nov 2026

Numeri 29:1-40

Die hoogtepunt van die 3 feeste was die Loofhuttefees se belangrikste dag.
Die grootste dag vir elke Israeliet en elke Jood vandag nog: Versoeningsdag! (Yom Kippur)

Hierdie agste dag van die 3de pilgrims fees is die dag wat elke persoon weer skoon voor die Here kon staan.
Jesus is dus ons Versoeningsdag!!

Daarom word hier noukeurig beskryf hoe al die offers vir die fees moet werk en hoe die rituele fees-offers gewerk het.

Here dankie dat U die Fees, die Offer en die Versoening tegelyk is!!
U is ons Versoening!