6 Nov 2026

Matteus 224-29

As ons Jesus se woorde (nie net hier in die bergrede nie) bestudeer in gehoorsaam is ons soos iemand wat sy huis op die Rots bou.
Waneer lewens omstandighede moeilik raak en als soos storms om jou voel sal jou huis staande bly as gevolg van jou fondasie van Waarheid wat jou vestig.
Sonder die Woord as basis vir jou lewe is jy egter soos n huis gebou sonder fondasie: enige lewens-storm sal jou lewe in mekaar laat tuimel.

Here ons wil aan en op U vashou!
U is ons Rots!