3 Nov 2026

Matteus 7:7-23

Gebed is om met Vader te gesels!
Voer met Hom n gesprek oor jou behoeftes en Hy sal dit vir jou gee!

Wees versigtig vir vals profete wat lyk as of hulle die Waarheid vekondig maar staads in dwaallering sit.
Kyk na hulle lewens en nie net na hulle woorde nie, beoordeel self of hulle self in die Waarheid wandel.
“Net so dra elke goeie boom goeie vrugte, maar 'n slegte boom dra slegte vrugte.”
‭‭Matteus‬ ‭7‬:‭17‬ ‭AFR20‬‬

Here help ons goeie vrug dra SODAT ander deur ons geseën kan word:
““Alles wat julle dan wil hê die mense aan julle moet doen, doen ook julle net so aan hulle; want dit is die kern van die Wet en die Profete.””
‭‭Matteus‬ ‭7‬:‭12‬ ‭AFR20‬‬

Here U is ons liefdevolle Vader!