1 Nov 2026

Numeri 27:1-23

Anders as in al die kulture en lande om hulle, laat die Here vroue ook erf by hulle pas.

Die Here sê toe vir Moses ek gaan jou die beloofde land wys en dan gaan jy sterf.
Moses, soos n goeie herder, is bekommerd oor wie by hom leierskap gaan oorneem.
Die Here sê aan Moses dit gaan Joshua wees.
Mises moes hom salf en aan kondig voor die volk maar ook vir hom sê om aan Eleasar die hoëpriester homself te onderwerp en as die Urim en Tunnim sê hy mag gaan veg of iets doen, dan mag hy.

Here dankie dat U n stelsel ingestel het sodat Joshua nie n diktator kon wees nie want daar was wedersydse verantwoordbaarheid tussen hom en die hoëpriester en die 70 leiers van Israel.

U is ons Herder!