29 Okt 2026

Numeri 26:1-65

Moses tel die volk weer na 40 jaar.
Net Kaleb en Joshua het oorgebly van die meer as 600 000 weerbare manne (ouer as 20).
As Moses hulle weer tel is hulle egter omtrent dieselfde getal as die groep wat uit Egipte getrek het.
Daar is dus nie n groot hoeveelheid by of weg uit die getalle van Israel nie.
Hulle het soos dieselfde groep gelyk as wat uit slawerny weg is maar was eintlik n volgende geslag.

Here dankie dat U weer deur n volgende geslag werk!
U is Ewig!