23 Okt 2026

Numeri 24:1-25

Bileam kon nie anders nie: n derde keer voor Israel seën hy hulle instede van n vloek uitspreek soos wat hy betaal word.
Balak is woedend en weier om die siener te betaal.
Dan profeteer Bileam verder oor die omliggende nasies ook en verklaar Israel se oorwinning.

Here as U praat kan geen mens U teenstaan nie!
U is Soewerein!