18 Okt 2026

Amos 2:1-16

Die Here spreek oordeel oor die sonde van Moab uit.
Nie net een of twee oortredinge  nie maar van Balak se tyd het Moab se sondes teen hulle opgehoop.

Dan spreek die Here weereens herhaaldelile sonde aan wat ook in Juda kultuur geword het soos om Nasareners te dwing om wyn te drink en profete te sê om nie te profeteer nie.
Die Here wil met en deur toegewyde mense praat maar as ons nie wil luister nie is dit frustrerend vir die Here.

Ook om mense soos voorwerpe te hanteer as dit by hulle skuld kom (mense in skuld was as slawe verkoop) of as dit by die seksuele kom, is vir die Here afgryslik.

Here mense vergeet U is in beheer en nie ons nie!
U is Almagtig!