8 Okt 2026

Numeri 19:1-22

Die offers van die volk se offer, n rooi koei (red heifer), maak die wat dit offer onrein.
Netso is enige iemand onrein as hy aan n lyk raak of daarmee te doen het.
In die wet maak onrein, rein onrein.
Maar met die dogter van Jairus en die seun van Nain raak Jesus aan die dooies want deur Sy Goddelikheid maak rein onrein weer rein.
Jesus maak ons wat onrein van sonde skoon deur Sy genade.

Here dankie vir U genade!
U is Heilig
Skoon en Rein!