2 Okt 2026

Numeri 17:1-13

Nadat die Israeliete Moses en Aaron se outoriteit en Godgegewe leierskap weer in twyfel getrek het sê die Here om die 12 leiers van elke stam hulle staf vir Moses te gee.
Om te bevestig dat die Here die Leviete mee gepraat het, het die Here die staf van Aaron laat bot met amandel bloeisels en vrugte, maar nie een van die ander sn het gebot nie.
Die Here gee toe opdrag dat die staf van Aaron in die Ark moes gehou word as n bewys dat Hy Aaron en Moses as leiers aangetsel het.

Here die volk was oorweldig met vrees vir U, mag ons U ook vrees maar mag dit ons juis na U toe dryf en nie weg van U nie!
U is die Skepper!