30 Sep 2026

Hosea 14:1-10

Die Here nooi Israel om teru te keer na Hom.
Die uitnodiging om hulle sonde en afgodery te los kom met n belofte dat die Here hulle dan as n volk sal seën en voorspoedig sal maak.
Die Here maak dit egter baie duidelik dat Hy steeds afgodery haat.

Here
“Wie is wys dat hy hierdie dinge kan verstaan, en verstandig dat hy dit kan begryp? Ja, die paaie van die Here is reguit – regverdiges loop daarop, maar oortreders sal daarop struikel.”
Hosea 14:10 AFR20

U is die Enigste God!