27 Sep 2026

Hosea 13:1-15

Israel het aansien en respek gehad.
Met hulle sonde het hulle dit egter verloor.
Hulle het n skande geword oor hulle afgodediens.
Hulle het met hulle sonde leierskap verloor.
Die Here wou hulle nie uit die Dood en doderyk opwek nie.
Verder het droogte ook die streek getref.

Here ons besef ons sonde het n implikasie op die mense en natuur om ons, help ons dus om heilig te leef.
U is Lewe!