16 Aug 2026

Esegiël 47:1-23

Alhoewel ons baie keer hierdie visioen as geestelik interpreteer en verwys na die diepte van die Gees wat ons ervaar, is die profetiese prentjie iets wat wel in die toekoms gaan gebeur.

Soos ander profesie in die skrif bevestig hierdie een dat vars water vanuit Jerusalem na die Dooie see gaan vloei en daardie water, wat ryk aan minerale is weer lewendig gaan maak as n vars water meer.
Wat interesant is is dat geoloë sê daar is n breuk of skeidslyn wat deur Jerusalem loop na die Dooi see se kant toe.

Hierdie profesie hou egter verband met Sagaria sn wat sê dat as die Here weer terugkom en Sy voete die Olyfberg raak die aarde (daar?) in 2 gaan skeur.

Here dankie dat ons met n toekoms vewagting kan uitsien hoe U regeer en alles nuut gaan maak!
U is Lewe!