12 Aug 2026

Numeri 2:1-34

Die 603 550 mans met hulle vroue en kinders het rondom die Leviete in die middel gekamp wat nie getel is nie.
Aan die oostekant 3 stamme, dan 3 suid, 3 Noord, en 2 wes.
As jy na die getalle kyk sou dit lyk of die volk uit die lug uit in n kruis-vorm kamp.
Met die  Tabernakel in die middel. (Hierdie is duisende jare voor ons die Kruis as ons middelpunt van lewe sou leer ken!)

Here dankie dat alles van U strategies is!
U is ons Argitek!