27 Julie 2026

Romeine 13:8-14

Paulus gaan verder met die tema van liefde en respek waarmee hy besig is en sê: daar moet by ons n dringendheid wees om reg te leef en goed te doen.
Ons kan nie meer op n slegte manier leef nie ons moet betaamlik leef.
Ons moet ons met Christus beklee (ons moet so in verhouding met die Here leef dat okns Hom aantrek soos ons klere elke dag aantrek)!

Here help ons om op U te konsentreer en nie meer n sondige lewe te leef nie!
U is Alwetend!