20 Julie 2026

Esegiël 38:1-23

Hierdie is n profesie oor die eind tye en stem ooreen met Daniël, Openbaring en n paar ander eskatologiese profesië.
Dit praat van Israel wat sal terugkeer na hulle land. (Dit het in 1948 amptelik gebeur).
Israel sal in vrede leef. (Die 1000 jaar vrederyk lê nog in die toekoms).
Daarna sal daar n groot rebellie met n oorlog wees voor die einde van die bose finaal aanbreek.
Die einde is Christus se volle oorwinning oor elke volk taal en nasie en Sy Heerskappy oor alles.

Here ons bid vir U wederkoms!
U is Vrede!