16 Julie 2026

2 Konings 20:1-11

Die Here hoor Hiskia se smeek gebed en Hy genees die koning.
Jesaja wat moes kom om die dood van die leier te profeteer moes ook toe nog 15 jaar by sy lewe by profeteer en ook raad gee vir genesing.

Hiskia vra toe n teken en dit is dat die son se tyd aanduier die skadu laat terug skuif, of met ander woord die son skuif terug vir Hiskia.

Here dankie vir Genade en dat U ons hoor as ons pleit.
U is die Geneesheer!