13 Julie 2026

2 Konings 19:1-37

Hiskia is bekommerd oor die Boodskapper van koning Sanherib en daarom bid hy en vra ook  Jesaja vir n woord van die Here af.
Jesaja stel hom gerus dat die beamote sou terug gaan en dit gebeur so.
Maar Sanherib stuur egter daarna vir Hiskia n ope brief waarin hy hom beveel om oor te gee en hy dreig Israel met vernietiging.
Tot op hede het die Assiriërs se weermag onder Sanherib nog nooit verloor nie en daarom sprei Hiskia die brief voor die Here in die Tempel uit en hy bid vir uitkoms.
Jesaja antwoord hom weer en stel hom gerus dat Sanherib hom nie sal wen nie.
Daardie nag sterf
185 000 Assiriërs en Sanherib vlug terug na Nineve waar hy vermoor word.

Here U is getrou om ons te hoor en te help!
U is die God van Israel wat bondie gerubs troon!