26 Junie 2026

Esegiël 33:1-11

Jy is die wagter op die muur!
Daarom moet ek en jy mense waarsku teen die gevaar van sonde en die ewige dood.
As ons stil bly oor die goeie nuus van verlossing, is die bloed op ons hande.
Dan staan ons skuldig voor die Here dat ons nie gewaarsku het nie al het ons geweet.

My en jou boodskap vir verlore mense om ons is : “keer terug! Keer terug!”

Here help ons om vir die wat in duisternis is om ons die Lig te nring en hulle van die Goeie Nuus van Jesus se verlossing te vertel!
Jesus U is die Lig!