19 Junie 2026

2 Konings 14:23-29

Jerobeam die tweede word koning in Israel en net soos die 1ste Jerobeam was hy n slegte koning al het hy goeie goed vir Israel gedoen in sy 41 jaar van regering.
Jona het geleef in die tyd en oor koning Jerobeam geprofeteer.
Hy was n magtige koning wat ook oor Damaskus geregeer het.

Here mag die einde van ons storie positief wees: al het ons baie in die wêreld se oë bereik moet ons aan U gehoorsaam wees en by U guns vind.
U is die Koning van die nasies!