8 Junie 2026

Esegiël 27:1-36

Tirus die eiland of skiereiland wat so weggesink het dat niemand vandag meer seker is waar dit was nie, was n baie ryk land of Koninkryk.
Tirus het handel gedeyf met lande uit Europa, Asië en uit Afrika.
Die stad se skatte was onmeetbaar, maar dit het alles in die see weg verdwyn.

Here somtyds dink mense hulle planne en krag is groter as U sn.
Mag ons in totale afhanklikheid van U sê: U is ons alles!

Here U is ons Bron!