25 Mei 2026

Romeine 2:1-16

Om moreel reg te leef is nie goed genoeg om jou in die hemel te kry nie.  
Al sê jy vir jouself dat jou sonde nie so erg is soos die afgode aanbidders nie is jou sonde nogsteeds daar om geoordeel te word.
“Dink jy dan – jy wat ander veroordeel wat hierdie dinge doen, en tog ook self daarmee besig is – dat jy God se oordeel sal vryspring?”
ROMEINE 2:3 NLV
Elkeen het n gewete en weet wat reg is.

Here dankie dat U goed is vir ons en U goedheid ons tot bekering lei. v. 4
U is ons Vryspraak!