11 Mei 2026

2 Konings 5:1-44

Elisa het vir die groep van profete wat hy opgelei het, wat oor n honderd was, kos gemaak.
Met die “veldkos” wat van die jong manne mee gehelp het, het die pot kos giftig geword.
Elisa bewerk egter weer n wonderwerk en maak die kos eetbaar.
Hy vermeerder ook brood wat aan die profete skool geskenk was dat meer as n 100 manne van 20 broodrolletjies kon eet.

Here dankie dat mense U stem kan leer hoor en dat U dan bo-natuurlik ook in gryp.
U is die God van Wonders.