8 Mei 2026

2 Konings 4:1-37

Elisa help n weduwee van n Godvresende man deur die bietjie olie wat sy gehad het te vermeerder sodat sy dit kon verkoop en haar skuld kon delg.

Daarna bid hy vir n Sunemietiese vrou se seun wat nie kinders kon gehad het nie en hy vir haar gesê het sy sal n  seun hê.
Die seun sterf egter n paar jaar later.
Elisa bid vir hom en hy staan uit die dood uit op.

Here U is die God van die weduwee en die wese!
U is Lewe!