23 April 2026

1 Konings 22:41-54

Josafat was een van die min Godvresende konings van Juda.
Hy het in vrede mat Agab en later met sy seun Ahasia geleef.
Josafat was 25 jaar lank die koning van Jerusalem en Juda.
Ahasia was 2 jaar lank die koning in Samaria oor Israel en hy was soos al die Israeliese konings boos.

Here help ons om te midde van alles om ons nogsteeds ons oë op U te hou!
U is die Regverdige!