29 Des 2025
Johannes 19:17-27
Pilatus benoem Jesus as die 'Koning van die Jode' deur ń kennisgewing wat hy bokant Jesus se kop gehang het terwyl Hy aan die kruis gehang het.
ń Profetiese vervulling van Ps 22:19 kom in vervulling toe die soldate lootjies trek oor Jesus se bokleed.
Terselfdertyd wys Jesus vir Johannes aan as die dissipel wat na Sy moeder, Maria, moet omsien na Sy dood.
Vader, in elke gebeurtenis met die Kruisdood, het U in detail U plan vir ons Verlossing in vervulling gebring. Dankie dat ons vandag nog op U kan vertrou om U Woord oor ons in vervulling te bring, om detail tot in die fynste te laat gebeur en dat ons weet Jesus het ons nie alleen gelos nie. Soos vir Maria, het ons vandag steeds ń Heilige Gees Leidsman om ons by te staan.
U is ons Opperheer.

Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
2025
January
02 Januarie 202503 Januarie 202504 Januarie 202505 Januarie 202506 Januarie 202507 Januarie 202508 Januarie 202509 Januarie 202511 Januarie 202512 Januarie 202513 Januarie 202514 Januarie 202515 Januarie 202516 Januarie 202517 Januarie 202518 Januarie 202519 Januarie 202520 Januarie 202521 Januarie 202522 Januarie 202523 Januarie 202524 Januarie 202525 Januarie 202526 Januarie 202527 Januarie 202528 Januarie 202529 Januarie 202530 Januarie 2025