25 Nov 2025

Eksodus 37:1-29

Die detail wat Besaleël gemaak het met die meubels van die Heilige en die Allerheiligste is so mooi beskryf sodat ons presies kan weet hoe lyk die Ark, tafel van toonbrode, Menora en die wierook altaar.
Al hierdie is volgens die skrywer van Hebreërs net 'n skadu van Jesus wat die vervulling van die afbeelding van die Here se Troonkamer, die Tabernakel, is.

Here dankie dat U Moses gewys het hoe die meubels moet lyk en dat dit vandag nog vir ons baie simboliese betekenis het!
U is ons ARK!
U is ons plek van ontmoeting!

Archive

 2025