24 Nov 2025

Job 20:1-29

Nog een van Job se vriende beskryf Job se lot as een wat boos is en 'n kwaaddoener.

Sy beskrywing oor wat met bose mense gebeur is akkuraat maar Job is nie boos nie.
Hierdie stuk bly egter as waarskuwing vir enige persoon wat hardkoppig aanhou in sonde leef.

Here ons wil voortdurend in nederige belydenis voor U leef en nie in broosheid lewe nie!
Dankie dat ons U kinders mag wees: vrygemaak van hierdie vloek van boosheid.
U is die Regverdige!

Archive

 2025