23 Nov 2025

Johannes 14:15-31

““ As julle My liefhet, sal julle my gebooie onderhou.”
‭‭Johannes‬ ‭14‬:‭15‬ ‭AFR20‬‬

Gehoorsaamheid wys ons Liefde vir die Here!
Daarby gee Jesus ons Sy Heilige Gees om ons die Woord te leer sodat o s dit kan onderhou en Hom so volg.

Here al was U Oppad na Gethsemane en die kruis het U nogtans vir U dissipels en vir ons gesê U los ons met vrede nie soos die wêreld s'n nie!
U is die Parakleet wat vir ons instaan, ons leer en vir ons Vrede gee!

Archive

 2025