31 Des 2025

Rut 4:1-6

Boas ontmoet die naaste losser aan Naomi om te hoor of hy die grond van Elimeleg wou koop.
(Sy naam word nie genoem nie om hom verleentheid te spaar).
Eers stem die man in, maar besluit onmiddelik daarteen toe hy verneem dat die grond slegs deur hom as losser oorgeneem kan word as hy met Rut trou om sodoende Elimeleg se naam voort te sit.
Dit sou sy familiereg bederf. Boas is dus die tweede naaste aan Naomi om as losser op te tree.

Dankie Here dat U altyd in geregtigheid handel en geleenthede realiseer waar ons nooit kon droom om in te kon beweeg nie.

U is ons Waarheid en Geregtigheid

Archive

 2025