21 Des 2025

Job 30:1-31

Jongmense verag Job in die toestand waarin hy is en dit moes ń geweldige vernedering vir hom gewees het. In die tye toe hy gesond was het hulle na hom geluister en sy raad gevolg.

Nogtans kies Job nie om teen die Here te draai nie.

Here, mag ons so toegewyd in ons geloof wees soos Job dat ons selfs in díe swaarste verdrukking U steeds aanbid. U sal uitkoms bring.

U is ons Redder.

Archive

 2025