20 Des 2025

Johannes18:25-27

Petrus verloën Jesus vir 'n tweede en derde keer. Die haan kraai en die profetiese woord wat Jesus vir Petrus mee gewaarsku het, kom in vervulling (Joh 13:36-38).

Here, U ken ons swakhede en dit wat met ons in die toekoms gaan gebeur. Dankie dat U ons vooruit waarsku. Mag ons geestelike ore oop wees vir U waarskuwings, en mag ons in gehoorsaamheid optree om nie te sondig nie.

U is ons Profeet.

Archive

 2025