19 Des 2025

Rut 2:13-23

Rut neem so oorvloedige hoeveelheid graan huistoe dat Naomi besef dat iets op die oesvelde moes gebeur het.

Toe sy verneem Boas is die grondeienaar en dat hy oorvloedig gunstig is teenoor Rut, kom daar hoop in haar hart wat aanvanklik bitter was.

Boas is familie en ń losser wat hulle toekoms radikaal kan verander.

Vader vanuit ons verhouding met Jesus en met U, verander ons toekoms ook radikaal van ń toekoms belaai met dood, het Jesus ń oorvloedige lewe vir ons moontlik gemaak.

U is ons Losser.

Archive

 2025