18 Des 2025

Job 29:1-25

Job beskryf hier een van sy grootste verliese... sy verhouding met die Here. Omdat hy nie die volle waarheid van die agtergrond van sy omstandighede ken nie, beleef hy die verlies en trauma van die Here se beskutting en guns wat nou van hom ontneem is, as ń diep traumatiese gebeurtenis in sy lewe.

Here, wanneer ons verlies op aarde beleef weet ons dat U altyd belowe om ons nooit te begewe of te verlaat nie ( Heb 13:5).

U is ons Vertrooster

Archive

 2025