17 Des 2025

Johannes 18:19-24

Jesus moes volgens wet eers skuldig bevind word voordat hulle iets aan Hom kon doen (19). Die Fariseers het valse getuienisse afgelê om Hom skuldig te probeer bewys. Hy is twee keer gedurende die nag verhoor.

Jesus, U is valslik skuldig bevind sodat ons, wat werklik vol sonde staan, onskuldig kan staan omdat U daardie prys vir ons betaal het. Dankie vir U onvoorwaardelike 'hesed' liefde.

U is die God van Geregtigheid.

Archive

 2025