12 Des 2025

Job 27:1-23

Job gaan voort om te beskryf dat hy onskuldig voor die Here staan. Hy het geensins iets in sy gewete wat hom pla nie. Die Here straf die onregverdige, maar Job hou vas aan sy onskuld.

Here, dankie dat ons as gevolg van Jesus se kruisdood ook met vrymoedigheid kan getuig: 'Ek hou vas aan my onskuld. Jesus het alles vir my betaal en daarom is ons dankbaar dat ons in U geen veroordeling hoef te vrees nie.'

U is my Verlosser!

Archive

 2025