9 Des 2025

Job 25:1-26:14

Bildad verstaan die Here verkeerd.
Volgens Hom heers die Here met vrees.

Dan kom Job in hoofstuk 26 en beskryf die teendeel:
Die Here is goed!
Hy versorg die skepping en ook vir ons!
Nee Bildad, sê Job, selfs die asem in jou longe kom van die Here wat jou gemaak het en met liefde regeer!

Here U lei nie met vrees nie!
U is 'n liefdevolle Herder wat vooruit stap en ons met U liefdevolle Stem lei!
U is die Ware Herder!

Archive

 2025