8 Des 2025
Johannes 17:1-26
Hierdie gebed van Jesus in die bokamer net voor Sy arrestasie in Gethsemane, is so besonders!
Dit verheerlik Vader God!
Dit beeld Jesus se hart uit oor hoe Hy vir ons die Waarheid gee en ons wat in Hom glo nou aan Hom behoort!
“En dit is die ewige lewe: dat hulle U ken, die enigste ware God, en ook Hom wat U gestuur het – Jesus Christus.”
Johannes 17:3
Die liefde tussen Vader en Jesus waarvan ons nou deel word is ook 'n tema in die gebed.
Met Sy liefde vir ons is daar ook vir ons voorbidding vir vervolging wat Jesus weet sal kom as ons Hom dien!
Here ons wil U so bly verheerlik:
“En Ek het u Naam aan hulle bekend gemaak en Ek sal dit verder bekend maak, sodat die liefde waarmee U My liefgehad het, in hulle kan wees, en Ek in hulle.””
Johannes 17:26 AFR20
U is Liefde!

Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
2025
January
02 Januarie 202503 Januarie 202504 Januarie 202505 Januarie 202506 Januarie 202507 Januarie 202508 Januarie 202509 Januarie 202511 Januarie 202512 Januarie 202513 Januarie 202514 Januarie 202515 Januarie 202516 Januarie 202517 Januarie 202518 Januarie 202519 Januarie 202520 Januarie 202521 Januarie 202522 Januarie 202523 Januarie 202524 Januarie 202525 Januarie 202526 Januarie 202527 Januarie 202528 Januarie 202529 Januarie 202530 Januarie 2025
February