21 Nov 2025
Job 19:1-29
Job antwoord weer sy vriende en beskryf hulle woorde as verbryselend.
Job besef hy is ook verwerp en verag deur sy familie, vriende en selfs sy diensknegte.
Sy eie vrou bly van hom af weg omdat hy nou net vel en been is.
Dan smeek Job om genade by sy vriende.
Hy het nie hulle oordeel nodig nie maar eerder hulle liefde.
In Job se moedeloosheid profeteer hy egter oor Jesus!!
“Maar ek, ek weet: My Losser leef! Uiteindelik sal Hy op aarde opstaan.”
Job 19:25 AFR20
Here al gaan dit hoe sleg met 'n gelowige die Heilige Gees werk steeds deur ons!
Ons kan nie anders as om U te verheerlik nie!!
U is ons Losser!
Die enigste Ver-Losser!

Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
2025
January
02 Januarie 202503 Januarie 202504 Januarie 202505 Januarie 202506 Januarie 202507 Januarie 202508 Januarie 202509 Januarie 202511 Januarie 202512 Januarie 202513 Januarie 202514 Januarie 202515 Januarie 202516 Januarie 202517 Januarie 202518 Januarie 202519 Januarie 202520 Januarie 202521 Januarie 202522 Januarie 202523 Januarie 202524 Januarie 202525 Januarie 202526 Januarie 202527 Januarie 202528 Januarie 202529 Januarie 202530 Januarie 2025
February