20 Nov 2025

Johannes 14:1-14

As gelowiges weet ons glo is sien! (2Kor. 5:7)
As ons ons geloof in iets sit sien ons die uitkoms!
Daarom verduidelik Jesus hier dat as ons in Hom glo sien ons Hom en die Vader!
Hy verduidelik ook aan Sy dissipels dat geloof in Hom die enigste manier is om die Vader te sien:
“Jesus sê vir hom: “Ek is die weg en die waarheid en die lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie.”
‭‭Johannes‬ ‭14‬:‭6‬ ‭AFR20‬‬

Here dankie dat U die Vader aan ons openbaar!
U is die Weg na die Vader!

Archive

 2025