19 Nov 2025

Eksodus 35:30-35

Die Here rig die regte mense op vir die regte tyd!
Om die Tabernakel te kon bou het die Here vir Besaleël en Oholiab opgerig.
Hulle was goed met hulle hande en met beplanning en kon boonop ander leer om hulle ook te help om met hout, edelmetale, edelstene, borduurwerk en alle soort kundigheid die bouwerk aan die Tabernakel te doen.

Here dankie dat U ook by mense soos die die krag en wysheid van die Heilige Gees voeg sodat hulle bo-natuurlik effektief kan wees.
U is die Skeppende Gees wat in ons woon!

Archive

 2025