17 Nov 2025
Johannes 13:18-38
Judas Iskariot en Jesus het albei geweet van die veraad wat voorgelê het en dat die dissipel Hom aan die Sanhedrin sou uitlewer.
Die ander dissipels het dit egter nie verstaan of agter gekom nie, seker omdat Jesus nounet Judas Iskariot se voete gewas het en vir hom brood en sous gegee het.
Judas se veraad was egter demonies.
Verder voorspel Jesus ook Petrus se verloëning van Hom die volgende dag. Dit nadat Petrus nie sy voete gewas wou hê nie: uit respek.
En nadat Petrus weereens sy lojaliteit aan Jesus verklaar.
Jesus ken egter hulle almal se harte en weet dat almal uit vrees die volgende dag Hom sou verlaat.
Daarom bemoedig Hy hulle vir wanneer alles, die kruisiging, verby is dat hulle sal onthou dat hulle mekaar het!
“As julle mekaar liefhet, sal almal daaraan sien dat julle my dissipels is.””
JOHANNES 13:35 NLV
Here ek dink altyd aan die dissipels by daardie ete en by Gethsemane... wat sou ek gedoen het waar sou ek gewees het? Here dankie dat U genadig is met elkeen van ons wat ook sou weghardloop en wegkruip! Help ons staan vir U!?
U is ons Rots!

Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
2025
January
02 Januarie 202503 Januarie 202504 Januarie 202505 Januarie 202506 Januarie 202507 Januarie 202508 Januarie 202509 Januarie 202511 Januarie 202512 Januarie 202513 Januarie 202514 Januarie 202515 Januarie 202516 Januarie 202517 Januarie 202518 Januarie 202519 Januarie 202520 Januarie 202521 Januarie 202522 Januarie 202523 Januarie 202524 Januarie 202525 Januarie 202526 Januarie 202527 Januarie 202528 Januarie 202529 Januarie 202530 Januarie 2025
February