
Authentic Manhood
DEEL 5: ’N MAN EN SY HUWELIK
Blaas nuwe lewe in jou huwelik deur dit op God se genade te bou en tot sy eer te leef.
Sluit by ons aan vir inspirerende sessies waarin ons God se ontwerp vir 'n sterk, gesonde en Christus-gesentreerde huwelik ontdek.
Die sewe sessies sluit in:
- Fondasie
- Sterf om te Lewe
- Vriendskap
- Intimiteit
- Bedreigings
- Lewensveranderende Beginsels
- Kuier Saam
Of jy pas of al jare getroud is, hierdie reeks sal jou toerus, bemoedig en help om jou huwelik te versterk.
Belangrik om te weet:
Almal is welkom om Deel 5 by te woon, selfs al het jy nog nie die vorige kursusse van Authentic Manhood gedoen nie.
Hierdie kursus staan op sy eie en is toeganklik vir enige man wat sy werk en roeping dieper wil verstaan.
Koste beloop: R380.00
Navrae
Kerkkantoor: 012 654 3600
info@lwc.org.za
