
Genesingskool
Die doel van die Genesingskool is om gelowiges toe te rus, te inspireer en te bemagtig om in die gawe van genesing te wandel. Dit is ons begeerte dat elke gelowige die bonatuurlike krag van die Heilige Gees in die area van genesing sal beleef.
Gedurende hierdie kursus behandel ons die basiese beginsels van genesing, fisiese genesing, emosionele genesing en genesing deur bevryding.
The purpose of the Healing School is to equip, impact and empower believers in the gift of healing. It is our desire that believers experience the supernatural power of the Holy Spirit in regard to healing. We look at basic healing principles; physical healing; emotional healing and healing through deliverance.
Koste beloop R380.00
Navrae:
Lewende Woord Centurion
012 654 3600
info@lwc.org.za
