Fondasie Waarhede

Ons nooi jou uit om deel te word van Fondasie Waarhede, ’n kursus wat ’n sterk, Bybelse fondasie lê en jou help groei in jou identiteit in Christus, heiligmaking, innerlike genesing, gawes en die Koninkryk van God.

Kom verdiep jou verhouding met die Here.
Word toegerus om met vrymoedigheid en wysheid in bediening te wandel.

Koste beloop R380,00

Navrae:
Kerkkantoor: 012 654 3600

info@lwc.org.za