
Ek en my huis
LWC KURSUS: EK EN MY HUIS
’N FAMILIEKURSUS VIR DIE HELE GESIN (ALLE TIPE HUISHOUDINGS IS WELKOM)
Sterker Verhoudings. Dieper Geloof. Gesonder Gesinne.
Wat laat 'n gesin floreer? Ontdek praktiese hulpmiddels vir beter kommunikasie, betekenisvolle gesinsgodsdiens, gesonde grense en waardes wat God se hart weerspieël.
Ek en My Huis is 'n interaktiewe kursus wat gesinne help om nader aan mekaar én nader aan God te groei.
"Maar ek en my huis, ons sal die Here dien." – Josua 24:15
Koste beloop:
R680.00 per paartjie plus kinders
R380 per enkel ouer plus kinders
Navrae
Kerkkantoor: 012 654 3600
info@lwc.org.za
