9 Okt 2025

Johannes 8:12-30

Jesus redeneer verder met die Jode in die Tempel terrein en tydens die Ligtefees met die Loofhutte-fees staan Hy op en sê:
 “Ek is die lig vir die wêreld. Wie My volg, sal beslis nie in die duisternis leef nie, maar sal die lig van die lewe hê.””
Johannes 8:12 AFR20

Hy verduidelik dat Hy eintlik van die Vader gestuur is en dat hulle as Jode in Hom moet glo om gered te word.
Die Jode wil Hom vermoor meestal omdat Hy meer as eenkeer i. sy redenasies met hulle na Homself verwys as Ek IS!

Here ons hou aan U vas as die Lig en Woord!
U is die Ek Is!

Archive

 2025